Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. D.M. Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 06 Julie 09:00 – Erediens (GEEN Kleuterkerk / Kategese / KKNK) 17:00 – Vaalmarina Erediens 2. Dinsdag, 08 Julie 10:00 - Bybelstudie 18:30 - Gebedsgeleentheid 3. Kantoorure Skriba op verlof vanaf 04 Julie tot 20 Julie 2025. Kantoorure soos volg vir die volgende twee weke: Slegs Dinsdae en Donderdag 4. Lidmaatskap ontvang: Vanaf NG Tuinedal: Wian Du Preez 5. Basaar: Sosaties te koop (bees en vark) @R200 per pak van 10. 6. Skipper Skipper is elektronies uitgestuur en nou beskikbaar. Kontak Atha by die kantoor as jy dit nie ontvang het nie. 7. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 8. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor. 9. Sondag, 27 Julie 11:00 - Teelepelete