Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Carlie Schiel DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 21 Sep. 09:00 – Erediens Kleuterkerk 10:00 - Kategese & KKNK 10:30 - Vaalmarina Erediens 2. Dinsdag, 23 September 10:00 - Bybelstudie 18:30 – Gebedsgeleentheid 3. Kategese: 1. 27 September 2025 - Kategese Pizza Ralley 2. 28 September 2025 – Kategese Uitreik 4. Saterdag, 04 Oktober Potjie Opskop – Lys in die voorportaal. 5. Projekte: 1. 04 Oktober 2025 – Potjie Opskop 2. 25 Oktober 2025 – Kunsuitstalling 6. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 7. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.