Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Dirk Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 28 Sep. 09:00 – Erediens Kleuterkerk 10:00 - Kategese Afsluiting & KKNK 10:30 - Vaalmarina Erediens 2. Dinsdag, 30 September 10:00 - Bybelstudie 18:30 – Gebedsgeleentheid 3. Woensdag, 01 Oktober 15:00 – Vrouediens 4. Donderdag, 02 Oktober 10:00 – #komkuier 5. Saterdag, 04 Oktober Potjie Opskop – Lys in die voorportaal. 6. Projekte: 1. 04 Oktober 2025 – Potjie Opskop 2. 25 Oktober 2025 – Kunsuitstalling 7. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 8. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.