Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Carlie Schiel DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 05 Okt. 09:00 – Erediens 10:30 - Vaalmarina Erediens 2. Dinsdag, 07 Okt. 18:30 – Gebedsgeleentheid 3. 25 Okt. Kunsuitstalling 4. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 5. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.