Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Carlie Schiel DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 05 Okt. 09:00 – Erediens 10:30 - Vaalmarina Erediens 1. Woensdag, 15 Nov. 10:00 – Barmhartigheidsvergadering 2. Oktober-maand Bybel-maand. Kom ons help die Bybelgenootskap om hul missie te vervul. Houers en koevertjies is in die voorportaal en voor in die kerk. 3. 4 – 6 Nov. Klereverkope 4. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 5. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.