Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Dirk Du Preez TEKS: 1. Sondag, 05 Julie 09:00 – Erediens 10:30 – Vaalmarina Erediens 2. Dinsdag, 07 Julie 18:00 - Gebedsgeleentheid 3. 21 Aug. 2026 GHOLFDAG – HERONS BANK Vir meer inligting kontak die kantoor of Renita op 082 416 1710 4. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 5. Yskasmagnete Yskasmagnete met ons logo op te koop @R10 elk by die kantoor t.b.v. Fondsinsameling 6. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. jou kerkraadslid, Ds. Dirk of die kerkkantoor.