Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Dirk Du Preez 1. Sondag, 19 Julie 09:00 – Erediens 10:30 – Vaalmarina Erediens 2. Dinsdag, 21 Julie 10:00 – Bybelstudie 18:00 - Gebedsgeleentheid 3. Ma, 20 en Di, 21 Julie KERKKANTOOR GESLUIT 4. Lidmaatskap Lidmaatskap ontvang vanaf NG Lux Deo: 1. Gert Bezuidenhout 2. Jaun Bezuidenhout Lidmaatskap ontvang vanaf NG Heidelberg: 1. Debbie Smal Lidmaatskap ontvang vanaf NH Bergsig: 1. Pieter Goosen 2. Hannetjie Goosen 5. 04 Augustus 2026 Klereverkope – 08:00 tot 13:00 6. Skipper Die nuutste Skipper is beskikbaar op die channel. 7. 21 Aug. 2026 GHOLFDAG – HERONS BANK Vir meer inligting kontak die kantoor of Renita op 082 416 1710 8. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 9. Brood benodig: Tans kort ons 30 brode per week vir ons onderskeie projekte wat insluit Broodblik, Koffiekan en Skoolbroodjies. Brood word in die vrieskas gehou en alle skenkings sal opreg waardeer word. 10. Yskasmagnete Yskasmagnete met ons logo op te koop @R10 elk by die kantoor t.b.v. Fondsinsameling 11. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. jou kerkraadslid, Ds. Dirk of die kerkkantoor.