Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Dirk Du Preez 1. Sondag, 26 Julie 09:00 – Erediens Kleuterkerk & KKNK 10:00 - Kategese 10:30 – Vaalmarina Erediens 2. Maandag, 27 Julie 18:30 – Eredienskommissie 3. Dinsdag, 28 Julie 10:00 – Bybelstudie 18:00 - Gebedsgeleentheid 4. Woensdag, 29 Julie 18:00 - Instandhoudingskommissie 18:30 – FK 5. Donderdag, 30 Julie 10:00 - #komkuier 18:30 – Jeugkommissie 6. Ds. Dirk verlof Ds. Dirk sal met verlof wees vanaf 30 Julie tot 09 Augustus 2026. Kontak asb. die kerkkantoor vir enige hulp gedurende hierdie tyd. 7. 03 Augustus 2026 Voorbidding word gevra vir die Ringsitting wat plaasvind by NG Vaalpark. 8. 04 Augustus 2026 Klereverkope – 08:00 tot 13:00 9. Skipper Die nuutste Skipper is beskikbaar op die channel. 10. Seilespan Channel - Die gemeente het ‘n Whatsapp Channel waarop al die inligting rakende die gemeente deurgegee word. Indien jy nog nie op die channel is nie kontak asb. Atha by die kantoor op 016 371 1405 (whatsapp) om die link te ontvang. 11. 21 Aug. 2026 GHOLFDAG – HERONS BANK Vir meer inligting kontak die kantoor of Renita op 082 416 1710 12. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 13. Brood benodig: Tans kort ons 30 brode per week vir ons onderskeie projekte wat insluit Broodblik, Koffiekan en Skoolbroodjies. Brood word in die vrieskas gehou en alle skenkings sal opreg waardeer word. 14. Yskasmagnete Yskasmagnete met ons logo op te koop @R10 elk by die kantoor t.b.v. Fondsinsameling 15. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. jou kerkraadslid, Ds. Dirk of die kerkkantoor.