Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Dirk Du Preez 1. Sondag, 16 Aug. 09:00 – Nagmaal Kleuterkerk & KKNK 10:00 - Kategese 10:30 – Vaalmarina Nagmaal 2. Maandag, 17 Aug. 17:30 – Feeskomitee 3. Dinsdag, 18 Aug. 10:00 – Bybelstudie 14:30 – Veekraal Bybelstudie 18:00 - Gebedsgeleentheid 4. Woensdag, 19 Aug. 17:00 – Barmhartigheidsvergadering 18:30 – Kerkraadsvergadering 5. Vrydag, 21 Aug. 18:00 – Souled-out Youth GHOLFDAG – HERONS BANK Vir meer inligting kontak die kantoor of Renita op 082 416 1710 6. 02 September 2026 07:00 – 13:00 Klereverkope 7. 27 September 2026 11:00 - Gemeente Teelepel ete Bring ‘n gereg vir jou gesin (en ‘n bietjie ekstra) en ons kuier almal lekker saam. Bring asb. eie drinkgoed en glase (eetgerei en nagereg sal verskaf word) 8. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 9. Brood benodig: Tans kort ons 30 brode per week vir ons onderskeie projekte wat insluit Broodblik, Koffiekan en Skoolbroodjies. Brood word in die vrieskas gehou en alle skenkings sal opreg waardeer word. 10. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. jou kerkraadslid, Ds. Dirk of die kerkkantoor.