Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Dirk Du Preez 1. Sondag, 30 Aug. 09:00 – Erediens Kleuterkerk & KKNK 10:00 - Kategese 10:30 – Vaalmarina Erediens 2. Dinsdag, 01 Sep. 14:30 – Veekraal Bybelstudie 18:00 - Gebedsgeleentheid 3. Woensdag, 02 Sep. 07:00 – 13:00 - Klereverkope 15:00 – Vrouediens 4. Vrydag, 04 Sep. 18:00 – Souled-out Youth 5. 27 September 2026 11:00 - Gemeente Teelepel ete Bring ‘n gereg vir jou gesin (en ‘n bietjie ekstra) en ons kuier almal lekker saam. Bring asb. eie drinkgoed en glase (eetgerei en nagereg sal verskaf word) 6. Boks in voorportaal Daar is ‘n boks in die voorportaal wat gebruik kan word vir preekvoorstelle, gebedsversoeke, dankoffers en seilevorms 7. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 8. Brood benodig: Tans kort ons 30 brode per week vir ons onderskeie projekte wat insluit Broodblik, Koffiekan en Skoolbroodjies. Brood word in die vrieskas gehou en alle skenkings sal opreg waardeer word. 9. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. jou kerkraadslid, Ds. Dirk of die kerkkantoor.